Landbou.com (Landbouweekblad) is a news & magazines app developed by MEDIA24 (PTY) LTD.
Download Statistics
Landbou.com (Landbouweekblad) has been downloaded 8.9 thousand times. In the last 30 days, the app was downloaded 65 times.
User Ratings
The app has no ratings yet.
App Information
Landbou.com (Landbouweekblad) is FREE to download. The APK download size is 110.88 MB. The latest version available is 1.83.2026082408. The last update was on August 24, 2026.
Technical Requirements
The app has a content rating of Everyone. The app has been available on Google Play September 2022.
Description
Landbou.com is die digitale tuiste van Landbouweekblad, wat al langer as 100 jaar deel van Suid-Afrikaanse boere se lewe is. Met die Landbou.com-app kan jy op die hoogte bly van die jongste landbounuus, weerinligting wat saak maak en huidige markpryse – alles gratis!
Jy kan ook gratis registreer om jou weerligging in te stel, verskeie landbounuusbriewe ontvang, jou gunsteling-artikels bêre om later te lees, en vrae instuur vir dr. Faffa Malan en sy span kundiges.
Word ’n intekenaar op die Landbou.com-app en kry toegang tot die jongste Landbouweekblad (nog voor dit die rak tref) én ’n argief van vyf jaar se uitgawes, sowel as elke uitgawe van ons spesiale tydskrifte Boerekos, Boereplanne, Vee, Tegnologie en Herlewing. Ons span kundige landboujoernaliste en medewerkers, wat wetenskaplikes, ekonome en markspesialiste insluit, skryf oor onderwerpe wat wissel van tegnologie en herlewingslandbou tot landbou-ekonomie en politieke vraagstukke.
Lees ook verskeie boeke soos dr. Faffa Malan se Vra die Veearts-reeks, Gids tot volhoubare produksie van weiding, en Theo Vorster se Familieboerderye in Suid-Afrika. As intekenaar kan jy ook na die nuutste episodes van Landbouweekliks kyk, waar ons by Suid-Afrika se besondere en suksesvolle boere kuier.
Landbouweekblad bied gereeld gewilde webinare aan vir ’n verskeidenheid van bedrywe, waar kenners inligting verskaf oor volhoubare boerderymetodes. As intekenaar kry jy toegang tot van dié webinare, sowel as afslag om dié webinare self by te woon. ’n Weeklikse nuusbulletin lig ook die belangrikste landbouinligting uit. Moet ook nie ons bekroonde kosredakteur Arina du Plessis, ook redakteur van Boerekos, se kosvideo’s misloop nie!
As intekenaar, kan jy ook: • Kommentaar lees en plaas by artikels; • Luister na artikels – of jy stroop of in jou bakkie ry; • Drie artikels per maand met jou vriende deel; • ’n Eksklusiewe nuusbrief vir intekenare ontvang.
Ons hoor graag van jou! Stuur gerus vir ons ’n boodskap in die app onder Profiel/Kontak ons.
Recent changes: Ons het nuwe produkte bygevoeg om ons aanbod te verbeter en ook aanpassings gemaak om jou leeservaring te verbeter. Neem asseblief 'n oomblik om ons te gradeer of laat'n resensie. Ons hoor graag van jou!
Get a detailed PDF report for Landbou.com (Landbouweekblad) with download trends, rating history,
and key performance statistics — useful for competitive research or tracking your own app.
Learn more
Are you the developer of this app? Join us for free to see more information about your app and learn how we can help you promote and earn money with your app.
Subscribe to see full ranking history in this country
AppBrain offers valuable information about your app and those of your competitors. Join AppBrain for free and claim this app to view more ranking data, view history etc.
Each subscription will automatically renew 3 days before the expiration date for
the same time period. Subscriptions can be cancelled at any time before the renewal.